Gauteng 27 Oct 2011 Stephanus Visagie SAHL het my gehelp nadat ek besluit het om my verbintenis met Absa te staak. Hulle het my professioneel genader en gelei deur die hele proses. SAHL is 'n wenner!!! DANKIE SA HOME LOANS Previous story Next story Share